Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe

Soekarno-Hatta Int. Lughawe
Bandar Udara Internasional Soekarno–Hatta
IATA: CGKICAO: WIII
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar InJourney
Operateur Angkasa Pura II
Bedien Groter Djakarta
Ligging Tangerang, Banten, Indonesië
Geopen 1 Mei 1985 (1985-05-01)
Spil vir
Tydsone WIB (UTC+07:00)
Hoogte bo seevlak 32 vt / 10 m
Koördinate 6°07′32″S 106°39′21″O / 6.12556°S 106.65583°O / -6.12556; 106.65583
Webtuiste Amptelike webblad
Landkaart
CGK is in Indonesië
CGK
CGK
Ligging van die lughawe in Indonesië
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
07R/25L 12 008 3 660 Beton
07L/25R 11 811 3 600 Asfalt/beton
06/24 9 843 3 000 Asfalt/beton
Statistieke (2019)
Passasiers 54 496 625
17%[1]
Lugbewegings 447 390
Vrag (ton) 953 606 [2]

Soekarno-Hatta Internasionale Lughawe (IATA: CGKICAO: WIII) (Indonesies: Bandar Udara Internasional Soekarno-Hatta) is die internasionale lughawe wat Djakarta en die omliggende gebied bedien. Dit is ongeveer 20 km wes van Sentraal-Jakarta geleë, naby die ligging van Cengkareng in die Banten-provinsie. Die lughawe is sedert 1985 in werking en vervang die ou Kemayoran-lughawe in Noord-Jakarta. Met meer as 57 miljoen passasiers beklee die lughawe die negende plek in die top 10 besigste lughawens ter wêreld volgens passasiersgetalle[3] en het in 2012 met 14% gegroei. Die lughawe is vernoem na die eerste president van die Republiek van Indonesië, Soekarno en die eerste vise-president, Mohammad Hatta.

  1. "Preliminary world airport traffic rankings released". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 31 Julie 2019.
  2. "Jaarverslag 2018" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 31 Julie 2019. Besoek op 31 Julie 2019.
  3. Port Authority New York & New Jersey Lys van besigste lughawens (gemeet in 2012, gepubliseer op 1 April 2013)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy